Bulletin 22 Oktober 2017

NG Gemeente George-Suid Bulletin : 22 -29 Oktober 2017 (41/2017) Grenslose Geur van Christus Volg ons op: www.nggeorgesuid.co.za Facebook : George Suid Gemeente Facebook : Skeppersliefde SILWERKRING KLUB Woensdag 1 November om 12:00 Ons geniet ‘n heerlike driegang maaltyd om die jaar af te sluit. Koste: R40-00 per persoon. Bespreek asb voor 11h op Maandag 30 Oktober by Mona 082 296 5058. Geen Silwerkring vir Oktober. GEBEDSGELEENTHEID Indien jy saam met ons vir die erediens wil bid, ontmoet ons Sondae om 8:30 in die ontvangsarea van die kerkkantoor. KERKRAADSVERGADERING Maandag 6 November om 18:00 Afsnypunt Aksievergaderings: 23 Oktober. Aksieverslae: 25 Oktober. KOMBERS Ons verkoop kaartjies teen R20-00 om ‘n pragtige […]