Bulletin 29 Oktober 2017

NG Gemeente George-Suid Bulletin : 29 Oktober -5 November 2017 (42/2017) Grenslose Geur van Christus Volg ons op: www.nggeorgesuid.co.za Facebook : George Suid Gemeente Facebook : Skeppersliefde   KERSTROLLIE-PROJEK Vanjaar doen die Barmhartig heidsaksie se Kerstrollie-projek weereens ‘n beroep op ons gemeente se welwillendheid om aan iemand hierdie Kersgety iets van God se liefde te bewys. Die Kerstrollie-projek sal tot Sondag 3 Desember in die voorportaal van die kerk wees en by die voordeur van die kerksaal by Heroldsbaai, waarin u dan u pakkie kan laat. Neem asb. vir u ‘n sakkie by die deure met ‘n lysie van die benodigdhede. Baie dankie vir u samewerking om hierdie Kerstyd ook […]