Bulletin 19 November 2017

NG Gemeente George-Suid Bulletin : 19 -26 November 2017 (45/2017) Grenslose Geur van Christus Volg ons op: www.nggeorgesuid.co.za Facebook : George Suid Gemeente Facebook : Skeppersliefde VETKOEK EN PANNEKOEK VERKOPE -Dinsdag 28 November Gevulde kerriemaalvleis vetkoeke teen R15-00. Kaas en konfyt vetkoeke teen R10-00. Pannekoek teen R4-00. Enige iemand wat graag wil help met die bak van die vetkoeke en pannekoeke of bereid sal wees om bestellings af te lewer, kan vir Adrinette of Tillie by die kerkkantoor skakel. Bestellings moet vooraf by die kerkkantoor geplaas word. Die opbrengs van die verkope sal aangewend word om die pad by ons gemeentekompleks op George reg te maak. Baie dankie! AFTREDE DS […]