26 November 2017

NG Gemeente George-Suid Bulletin : 26 November -3 Desember 2017 (46/2017) Grenslose Geur van Christus Volg ons op: www.nggeorgesuid.co.za Facebook : George Suid Gemeente Facebook : Skeppersliefde Dagbestuursvergadering Maandag 27 November om 18:00 GESAMENTLIKE KERSSANGDIENS BY TUINEDAL GEMEENTE OP SONDAG 26 NOVEMBER 18:30 vir 19:00 Ons vra vriendelik dat elke gesin wat die aand bywoon, asseblief ‘n bordjie eetgoed sal saambring. Ons kuier na die tyd gesellig in Tuinedal se kerksaal saam. VETKOEK EN PANNEKOEK VERKOPE Dinsdag 28 November Gevulde kerriemaalvleis vetkoeke teen R15-00. Kaas en konfyt vetkoeke teen R10-00. Pannekoek teen R4-00. Enige iemand wat graag wil help met die bak van die vetkoeke en pannekoeke of bereid sal […]